Wynkompetisies

NASIONAAL           

Absa Top Tien Pinotage

Die top 10 Pinotage wyne word uit al die inskrywings gekeur. Hierdie kompetisie is in 1997 as deel van die Pinotage Assosiasie se pogings om die produksie en verbruik van hierdie eg Suid-Afrikaanse kultivar te bevorder, geloods. Dié kompetisie help ook hierdie trots Suid-Afrikaanse produk om sy plek in die internasionale wynarena vol te staan. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. www.pinotage.co.za.

Blaauwklippen Versnitkompetisie
Wynklubs en wyngildes neem deel om die beste versnit van die wyne soos verskaf deur Blaauwklippen, te maak. Dit verskil jaarliks. Die wenversnit word aangewys. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. www.blaauwklippen.com

Caylon Trofee Bordeauxversnit Uitdaging

Kelders wat deelneem, moet ten minste twee van die sogenaamde Franse Bordeaux-styl versnitwyne, m.a.w. versnitte van cabernet sauvignon, cabernet franc, merlot of petit verdot, produseer. This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

INTERNASIONAAL    

Catavinum World Wine and Spirits Competition 2013
Hierdie gesogte Internasionale kompetisie word georganiseer en ontwikkel deur Catavinum in Vitoria-Gasteiz, Spanje. http://www.catavinum.net/index.php?option=com_content&view=article&id=14&Itemid=20

(function(i,s,o,g,r,a,m){i['GoogleAnalyticsObject']=r;i[r]=i[r]||function(){ (i[r].q=i[r].q||[]).push(arguments)},i[r].l=1*new Date();a=s.createElement(o), m=s.getElementsByTagName(o)[0];a.async=1;a.src=g;m.parentNode.insertBefore(a,m) })(window,document,'script','https://www.google-analytics.com/analytics.js','ga'); ga('create', 'UA-61966984-1', 'auto'); ga('send', 'pageview');